Monthly Archives: November 2014

Nie soos in die hemel so ook op die aarde nie!

As ek vir jou vra wat dink jy hoe lyk dit in die hemel. Wat sal jy se? Is daar goue strate en sit ons almal daar op n wolk en harp speel of lyk dit net soos op aarde maar net mooier en helderder?Ek het al baie daaroor gewonder en daaroor gelees en so baie verskillende antwoorde gekry. Continue reading

Please like & share: